my idees oor alles
My idees oor alles.
Hier gaan ek neerpen wat ek dink. as jy nie saamstem nie, just to bad. Ek is nuut tot webdesign, so wat jy sien is wat jy kry.
Websites ek dink almal moet besoek:
www.jrwhipple.com - kyk na homeland security en selfrelaience
www.educate-yourself.com - baie conspiricy theory - kyk na gesondheids links
www.do-u-care.jislaaik.com - my besigheids webwerf -
Die sites is deur ander mense en is nie noodwendig my siening nie. Ek vind dit net interesant en dink ander se breinvermoe kan ook deur die inligting verstrek word.

